JN
Jan N

1 reviews | Active since May 2023

11 Jul 2023, 15:28

Aankoop van voertuig by Francois

Baie dankie Francois vir die puik diens wat ek weer van jou ontvang het. Na my eerste voertuig wat ek by jou gekoop het, na minder as 'n maand ongelukkig in botsing afgeskryf was, moes ek weer 'n voertuig dringend koop Francois het my weer, soos die vorige keer, bygestaan en gehelp om weer die regte voertuig vir my te kry. Such professionalism and empathy with one's needs are really far and few between. Baie dankie weereens Francois. Jy is 'n werklike staatmaker en ek kan jou met grootste vrymoedigheid aanbeveel want niks is te veel moeite vir jou nie. Groete Jan Nel

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply13 Jul 2023, 20:28
Official
 Good Day, thank you for the Great review and Great rating, this means the WORLD to our entire Mit-Mak Motors team. Thank you for your support. Have a wonderful day. Regards,