KS
Kotze S

1 reviews | Active since Dec 2021

24 Jun 2022, 09:44

Aankoop van Range Rover Evoque

Hierdie is die t****e voertuig wat ek deur Mit Mak Motors koop binne 'n tydperk van 8 maande.Ek het met hierdie transaksie 'n bietjie gesukkel met Mit Mak om die voertuig in gereedheid vir aflewering te kry maar Jacques en Eddie het op die einde van dag hulle woord gestand gehou en die transaksie is na ongeveer 2 weke afgehandel.

0
Replies (0)