PG
Pierre G
1 reviews | Active since Dec 2021
04 Dec 2021, 20:11
Aankoop van my nuwe woele
Hoe sê 'n mens dankie vir so 'n span. JP en Anton het die inkopie ervaring so aangenaam gemaak. Hulle voorwaar uit hul pad gegaan en vir my, my Jetta 6 gekry wat ek so graag gesoek het en wat 'n netjies opgepaste kar en lae kilos gekry en dan nog boonop hom nog mooier gemaak as wat hy altreeds was. JP jy het my elke dag op hoogte gehou van die proses. Mag jy nog groot hoogtes bereik. Jy is voorwaar 'n uitblinker en weet wat dienslewering beteken. Nogmaals dankie vir jul diens. Ek sal verseker die woord laat loop na almal wat ek ken. Hou so aan Mit Mak motors. Julle staan loshande uit bo die meeste motor handelaars. Well done 10 uit 10. Ek gaan verseker my kar geniet. Groete Pierre
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Mit Mak Motors's replyOfficial
06 Dec 2021, 08:25Goeie dag Pierre, baie dankie vir die mooi risensie en die 5 ster gradering, ons hele span waardeer dit. Geniet jou droom kar. Lekker dag. Vriendelike Groete,
Mit Mak Motors's reply06 Dec 2021, 08:25
Official
Goeie dag Pierre, baie dankie vir die mooi risensie en die 5 ster gradering, ons hele span waardeer dit. Geniet jou droom kar. Lekker dag. Vriendelike Groete,
