AH
Amanda H

1 reviews | Active since Dec 2021

03 Dec 2021, 16:44

Aankoop van Mahindra kuv100

Amanda Hoffman van Bronkhorstspruit Ek het op jul blad n voertuig gesien en n versoek gestuur dat ek belang stel. Onmiddelik het Francois Grobler my ge****ak. Ek het die voertuig oor die telefoon gekoop. Fransois Grobler het gereel dat die voertuig deur gebring word na ons huis deur Jacques Coetzee n baie vriendelike assistant waar ons die voertuig toets bestuur het. Ek het die geld oorbetaal en Francois omtrent gepla met al my vrae, waarop hy so geduldig geantwoord het. Die voertuig is vandag by ons huis afgelewer weereens deur Jacques Coetzee . Baie dankie vir julle 2 manne jul is puik en n aanwins vir Mit Mak Motors. Die maarskappy kan trots wees om jul in hul diens te he. Weereens baie dankie. My dogter gaan baie gelukkig wees met die Mahindra kuv100.

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply03 Dec 2021, 16:50
Official
Good Day, thank you for the Great review and Great rating, this means the WORLD to our entire Mit-Mak Motors team. Have a wonderful day. Regards,