BO
Bertus O

1 reviews | Active since Oct 2020

31 Oct 2020, 17:23

Aankoop van BMW X1 by Gerhard van Mit Mak Motors

Ek en my vrou het onlangs 'n BMW X1 by Gerhard gekoop. Sy diens was deurgaans vriendelik en hulpvaardig. Ek kan hom met groot vrymoedigheid aanbeveel. Baie dankie.

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply31 Oct 2020, 19:02
Official
Hi Bertus, Dankie vir die GREAT review van Gerhard, hy is regtig AWESOME en ons is bly om hom deel te he in ons span, Groete