PF
Pieter F
1 reviews | Active since Jul 2023
07 Jul 2023, 13:31
Aanbeveel vir goeie klientediens!
Renier Roos was die jong man wat my Honda Jazz kom inspekteur het. Baie deeglik en vriendelik en gemaklik met wat hy doen. Hy het dit al defintief baie gedoen. Was goed om hom so vinnig te leer ken en te sien dat daar nog sulke gemotiveerde manne is. Ek kan Mit MAk aanbeveel want dis 2e keer wat ek n motor aan hulle verkoop en vind hulle onderhandelbaar in vergelyking met die kompetisie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)