JB
Joanie B

1 reviews | Active since Jan 2021

14 Jan 2021, 10:13

.

Ek was behoorlik moeg gesoek na die regte betroubare voertuig. Toe probeer ek Mit Mak Motors in Pta Noord en Alex kom tot my redding. Baie professioneel, vriendelik, eerlik en loop daardie ekstra myl vir jou as kliënt. Ook die registrasie gedoen. Dankie Alex. Jy het gemaak dat ek in my hart ‘n rustige gemoed het en glo dat ek dié beste voertuig het!

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply14 Jan 2021, 10:15
Official
Hi Joaniebaie dankie vir die MOOI resensie en 5 ster gradering.  Alex en ons hele span hier by Mit mak Motors waardeer dit opreg,  Geniet jou droom kar.  Groete