WB
W B

1 reviews | Active since Nov 2018

07 Jul 2023, 13:52

Shame on you Mica LPG gas prices ! Overpriced

Gas prys R6/kg meer as nationale prys. Dis 'n skande om mense , arm en SASSA pensionarisse so uit te buit terwyl die lewe eenvoudig net duurder word ! Ek't nog geen terugvoer gekry omtrent ****aklose en kaartlose betalings metodes nie. Vriendelikheid van kassier het verbeter, maar vanoggend was twee kassiere oop, terwyl 4 persone staan en wag om gehelp te word sit die 'accounts only' en níks doen.

0
Replies (0)