1 reviews | Active since Oct 2022
Mica dream Card
Mica Dream Card Nommer *** Ek gebruik my Mica kaart al baie lank. Laasweek toe ek by Mica Middelburg die kaart wou gebruik vertel hulle my die kaart is nie meer geldig en dat die kaart stelsel vervang word met n nuwe kaart. Hulle het genoem dat daar SMS aan die kaart kaarthouers gestuur is om hulle te verwittig van die verandering. Ek het geen SMS van U ontvang nie. Ek gebruik nog my ou selfoon nommers: *** *** en het ook n nuwe nommer: Wat van die krediet wat op my kaart is? Gaan ek dit verloor of gaan U my erkening gee daarvoor? Die Mica op Hendrina werk nie en erken nie die Mica dream kaart nie. Ek verwag n antwoord van U af. Ek het die inligting nou al 4 keer oor die week aan hulle Contact us gestuur.
Baie Dankie JL Erasmus Hendrina
