1 reviews | Active since Dec 2016

08 Dec 2016, 22:53

Surplus sukkel met claim 2012 geen hulp ni

<p>Dag</p> <p>Ek sukkel met MIBFA Surplus claim al van 2012 en elke maand as ek s***el se hulle die claim is deur na betaling maar s***el ek weer vir n opvolg is die dokumente verlore en moet als vanvoor begin. 2012 ons gaan al na 2017 en weereens was claim n week terug reg vir betaling en weereens vandag is dokumemte verlore</p>

0
Replies (0)