bH
bettie H

1 reviews | Active since Feb 2015

02 Feb 2015, 14:20

MIBFA PENSION: MS EM ERASMUS ID ***

KLAGTE ME E M ERASMUS SE MIBFA PENSIOEN> ID ***. PENSIOEN NOMMER ***266085 00My moeder se pensioen is gestaak. op 27 Januarie 2015 het ek na 2 ure pal op die foon ****ak gemaak> hul verweer was dat haar pensioen gestaak is omdat hul geen sertifikaat ontvang het dat sy nog lewe. Pensioen is in Oktober gestaak to daar geen poskantoor dienste was om so 'n sertiikat te lewer nie. Ek het onmiddelik \n vorm voltooi en op 28 Januarie 2015 aan hulle gestuuur. Hul het versoek dat ek hul moet ****ak om te hoor of hul die vorm gestuur het. Vrydag 30 Januarie het ek hul probeer ****ak. Deurentyd ges***el maar eers om 2 uur antwoord gekry na 20 minute wat foon lui. S***el my deur na "Monthly pensions\"" net om dadelik afgesny te word.<br> Begin proses weer en nadat ek 10 minute aangehou het kom \""n stem op om my in te lig dat hul kantore nou gesluit is (2.58) en my inlig datdie kantoorure tussen 07h00 en 17h00 is. Vandag 2 Februarie is ek vir die afgelope 2 uur op die foon. Hou nou vir 38 minute aan vir \""monthly pensions\"" en geen antwoord. Hul nr is 011 ***. Daar is net eenvoudig geen manier om hul te ****ak - hul het nie 'n opsie om klagte te liasseer nie. """

0
Replies (0)