DF
Daniel F
1 reviews | Active since Aug 2015
07 Aug 2015, 11:10
Kry nie antwoorde nie
Ons bly bel om te hoor hoe ver is hul al met ons claim op 1 dag het ons 3 keer gebel en 3 verskulinde stories gehoor. Het dai geld regtig nodig dit is ons geld nou moet n mens sukel om dit te kry hoekom. Ek het 3 kinders wa van 1 n baba is wil net asb ons gelde he is dit so moeilik om te doen. As hulle by die CALL CENTER nie weet wat an gan nie se net so moenie n mens se enigste eld mors nie ASB
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)