AR
Ayesha R

1 reviews | Active since Aug 2010

28 Jul 2015, 12:41

mg3 1.5 style

Goeie middag

Ek bly op vredenburg
Ek het laasjaar september2014 n slinternuwe voertuig by mg motors gekoop in langebaan
3 weke gelede het ek die voertuig geneem kaapstad toe vir n service en diagnostics
die battery was uitgehaal en met die terugsit van die battery het al 8 airbags gepop
daar was aan my genoem dat hulle my n nuwe voertuig gaan gee aangesien die 1 afgeskryf word
vandag kry ek n oproep dat hulle my airbags gaan replace
hoe kan hulle dit doen dit was n splinternuwe voertuig wat ek gekoop het
ek soek nie n voertuig wat reggemaak word nie
wat as dit weer moet gebeur
kan u my help
dankie
anwar rawoot

0
Replies (0)