AD
Adele D

1 reviews | Active since Feb 2016

19 Feb 2016, 11:03

Waiting for payment

Wie dit Mag aangaan

Ek is baie ontsteld oor die diens. Ons sukkel al van die 2015-12-04 om uit betaal te word vir 'n Dokter wat ons ****ant betaal het. Hier is 'n lys van elke komunikasie deur ons aan julle en ons kry net verskonings.

1ste epos 2015-12-04 met die nodige staate

2015-12-14 epos van julle om te se die dokumente is ontvang

2015-12-28 Het met die volgende persone gepraat Monica en Belinda wat bevestig het die geld sal die 2016-01-01 in my man die hooflid se rekening betaal word.

Op die 2016-01-06 nog geen in betaaling nie. Het weet gebel en met Mathiso gepraat en haar direkte nr gekry *** wat toe se die state is nie lees baar nie en hulle kan nie van die kode's lees nie. Ek het weer die staat gestuur en het weer terug gebel en sy het bevestig dat dit ontvang is en dat dit op die 2016-01-15 betaaling gaan in wees.

2016-01-15 het gekom en geen betaaling nie. My Man het gebel en sy bank besonderhede bevestig en weer na 'n week en nog steeds niks nie.

2016-01-30 het hy weer ges***el en daar is vir hom gese die geld is in sy rekening. Weer was dit nie in nie. Bakang het terug ges***el en gese die geld het terug gekom hy moet 'n bank staat stuur. Wat

0
Replies (1)
Metropolitan Health Group
Metropolitan Health Group's reply29 Feb 2016, 14:26
Official
Hello adelevandyk70,

Please note that the refund was processed on 26 February 2016 and will reflect in your bank account by 3 March 2016.

Apologies for any inconvenience caused.

Kind regards
The Metropolitan Health team