1 reviews | Active since Apr 2022
K*@ diens
Ek is soos in GATVOL vir hierdie metro Fibre netwerk dis nie eers snaaks nie!! Stuur n email oor my account en 4dae later word ek nogsteets nie gehelp nie !! Stuur n email wat ek n sekere bedrag moet betaal en nou word my account suspended!!! Nooit n issue oor wanneer ek my account betaal nie nou is daar is issue! Vra op WhatsApp vir hulp en niemand antwoord jou nie!!!! Ek is klaaaarrrr met Metro Fibre!!!!! Gee n houding (Ipfi) en sig waar ek klaar my **** verloor het en skies houding en raak cheeky!! Altyd gou om geld te vra maar kom dit by kliënte diens is daar nie n saak met die kliënte nie!!! Altyd sorry en jammer maar dis n show!!! Ek is klaar en gaan n ander WiFi maatskapy soek want Metro Fibre is parties!!!!
