rG
riaan G

1 reviews | Active since Mar 2022

09 Mar 2022, 16:24

Goeie werk

Ek wil net Baie Dankie se aan my vriend Danie jy is n yster jy is gou om n mense se problem op te los en wane jy jou werk kom doen doen jy dit met n smile en is altyd daar om te help dankie vir als ek gee jou n 10 uit 10

0
Replies (1)
MetroFibre Networx
MetroFibre Networx's reply09 Mar 2022, 16:50
Official
Good Day Riaan

Thank you for taking the time to give us your 5-star review!

Please be advised that we strive to provide all our clients with an excellent service and we are happy that you have been assisted.

Thank you,
The MetroFibre Team