ND
Nellie D

1 reviews | Active since Feb 2026

11 Feb 2026, 07:20

Fantasties

Vinnige diens, baie vriendelik en behulpsaam. Installasie was puik. Baie dankie.

0
Replies (1)
MetroFibre Networx
MetroFibre Networx's reply11 Feb 2026, 08:28
Official
Hi Nellie

Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer! 

Ons waardeer dit opreg om te hoor dat jy vinnige, vriendelike en behulpsame diens ontvang het, en dat die installasie puik verloop het. Dit beteken baie vir ons span om te weet ons doen iets reg.

Dankie dat jy die tyd geneem het om jou ervaring te deel, ons sien uit daarna om jou verder van uitstekende diens te voorsien.

Vriendelike groete
Phindile Msokwini
Team Leader – Complaints & Escalations
MetroFibre Networks