MR
Maryna R
1 reviews | Active since Jan 2024
20 Aug 2024, 20:13
Betaal maar hulle suspend my rekening
Ek is net mooi GATVOL. Hulle suspend my account nadat ek hulle elke maand voor die 30ste betaal. Nou kom hulle met stories my account is in arrears, ek geen mail van julle gekry van enige price increase nie en niemand het my gebel om te se my rekening is kort betaal nie. Slegste diens ooit
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)