RvdB
Ryan van der Bank

1 reviews | Active since Oct 2024

09 Oct 2024, 20:56

Vernon jou doring

Ek verhuur my huise n hele tyd al uit en ek het nie n sent ontvang nie. Vandag het ek n oproep vanaf n jong man by Metro ontvang hy het my verseker alle uitstaande bedrae sal betaal word.

0
Replies (0)