GY
Gerrard Y
1 reviews | Active since Oct 2024
09 Oct 2024, 23:29
Dankie boet
Daar is so baie swendelaars wat bel oor bankbesonderhede so toe ek met Vernon gepraat het was ek skepties maar hy het al my twyfel uit die weg geruim en ek weet nou hoe metro prepaid werk en hoekom hulle bankbesonderhede benodig
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)