AVDH
Albert Van Den Heever

1 reviews | Active since Oct 2019

27 Nov 2023, 15:27

Baie happy Beste Nuwe Netwerk

Dankie vir julle uitstekende diens. Baie professioneel en altyd daar om 'n kliënte te help.

0
Replies (1)
Melon Mobile
Melon Mobile's reply28 Nov 2023, 07:50
Official
Dankie Albert, ons wardeer jou 5-ster resensie! 
Beste, 
Die Melon Mobile Span