AB
Anna-Mart Burton

1 reviews | Active since Sept 2018

10 Sept 2018, 11:14

Uitbuiting van Kliënte!

Absolute skaamtelose uitbuiting van kliente! In 2014/15 het ek 'n bril met multi***aal lense by hierdie tak gekry, met 'n raam ingesluit was die totale koste net meer as R 2000. Hierdie aankoop was ****ant aangesien ek nie in daardie stadium 'n lid van 'n mediese fonds was nie.

Voort na laat 2017, het ek, my bril se lense laat vervang, maar my ou raam behou. Daar is 'n eis by my mediese fonds ingedien, die fonds het terloops ongeveer 'n R 1800 betaal. Die rekening was egter hierdie keer goed oor R 5000 vir lense alleen...

Nadat ek met verskeie persone, onder andere my tandarts gepraat het, het ek besluit om ander mense teen hierdie gewetenlose *****s te waarsku!

0
Replies (0)