1 reviews | Active since Aug 2021
Mellins waardeer nie hulle kliente nie.
Ek sal nie maklik weer na Mellins toe gaan vir brille nie. Ek dink ook hulle moet dalk erens reels en regulasies opsit vir mediese fondse wat deel is van die staat. Mens voel soos 'n krimineel as jy hulle geld skuld en weier om 'n aftrekorder te teken al se jy, jy sal die uitstaande geld betaal dan en daar. Jy kry nie 'n bril voordat hulle fisies die geld in hulle bank het nie en tog is daar mense wat rekejinge daar het. Is seker net pensioenarisse van die staat wat hulle so behandel. Nou wag jy nog 2 weke vir jou bril en 2 weke vir die geld wat hulle jou skuld wat jy teveel betaal het. Verstaan my mooi ek kla oor die besigheid nie die mense wat daar werk nie. Ek meen as mens al 41jaar op 'n mediesefonds is verwag jy darem beter van 'n plek wat 'n diens verskaf.
