J
Johan
1 reviews | Active since Feb 2024
15 Feb 2024, 15:16
Vinnig en behulpsaam
Het vinnig my sertifikaat gekry. Sal hul aanbeveel. Wag nog vir status op die krediet buro's om geupdate te word, maar glo dit sal spoedig gebeur. Baie dankie Fadwah Hendricks vir die puik diens wat jy gelewer het.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Meerkat's replyOfficial
16 Feb 2024, 12:10 Dankie vir die terugvoering, ons waardeur dit opreg
Meerkat's reply16 Feb 2024, 12:10
Official
Dankie vir die terugvoering, ons waardeur dit opreg
