1 reviews | Active since May 2016
WEET NIE WAT DAAR AANGAAN NIE
Ek het gedreig en gedreig dat ek my medies gaan bedank wat ek nou gedoen het.Dit is die swakste mediese fonds wat ek ooit teegekom het.Voorbeeld ek probeer al 4 maande om kroniese medikasie goedgekeur te kry en op die ou einde stuur n rekenaar vir my dat sekere medikasie afgekeur is en ander is lopend vir wat dit beteken.Medihelp het tot nou toe en dit is al meer as n maand nie vir my gese wat lopend is nie want hulle rekenaar verstaan dit nie.As hulle dink dit is goedgekeur val hulle ook uit die bus want geen apteek gee die medikasie nie en se volgens medihelp moet ek goedkeurig kry. Jy mag nie direk met n persoon daar s***el nie en elke keer as jy op hulle skrywes antwoord is daar weer n rekenaar uitdruk.Dit gaan so aan vir 4 maande en eenkeer het hulle ges***el en dit was al. Ek het tot die gevolgtrekking gekom dat daar niemand persoonlik met e-mail werk nie en dit is die rede hoekom ek nie direk met iemand kan s***el nie. So al wat ek kan se dink voordat julle by die SWAKSTE MEDIESE FOND AANSLUIT.
Beste paulryk1
Dankie vir u navraag.
Die navraag word na Medihelp se Kliëntediens afdeling verwys vir ondersoek en 'n Medihelp konsultant sal binnekort met u in verbinding tree.
Vriendelike groete
Medihelp Kliëntesorg
Beste paulryk1
Dankie vir u navraag.
Die navraag word na Medihelp se Kliëntediens afdeling verwys vir ondersoek en 'n Medihelp konsultant sal binnekort met u in verbinding tree.
Vriendelike groete
Medihelp Kliëntesorg
