iW
ina W

1 reviews | Active since Oct 2020

14 Apr 2026, 13:39

Vyf ster diens, dankie Elim.

Dankie liewe Elim vir jou geduld waarmee jy ons as publiek help. Die feit dat ons bel impliseer oor die algemeen dat die mens wat bel onseker en / of siek is. Jy is n ster Elim. Baie dankie vir jou.

0
Replies (1)
Medihelp
Medihelp's reply15 Apr 2026, 07:42
Official
Beste Ina W 

Dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment te plaas as ‘n blyk van u waardering teenoor die diens wat u vanaf Elim Human ontvang het. Dit is altyd ‘n plesier om sulke positiewe terugvoer te ontvang.

Ons volgehoue strewe om finansiële ondersteuning en gemoedsrus te bied wanneer dit die meeste saak maak, vorm die grond**** van Medihelp se sukses.

Wees asseblief verseker van Medihelp se volgehoue ondersteuning in die toekoms.

Vriendelike groete
Medihelp Kliëntesorg