1 reviews | Active since May 2011
Vooraf magtiging probleem vir Venofer Infusie
Kan iemand asseblief duidelikheid aan my verskaf aangaande die Venofer infusie wat Woensdag aan my vrou toegedien is?My vrou het met Jack Afrikaner Donderdag gepraat ivm hierdie magtiging - hy het aan haar gese,al wat julle soek, is die bloeduitslae en die orale medikasie wat ek geneem het, en vir hoe lank van die dr.!?Sy het met dr se spreekkamer gepraat, hulle het die mediesefonds vanmiddag ges***el vir duidelikheid oor die magtiging en wat julle benodig - julle het eenvoudig aan haar gese, julle gaan dit nie goedkeur nie,want die bloeduitslae is te oud.Hoe kan dit moontlik wees!!???Julle het Maandag (26/10/2015) se magtiging goedgekeur,maar julle wil nie Woensdag s'n goedkeur nie!!???Dit is presies dieselfde infusie wat sy gekry het!!Dan moes julle mos met Maandag se infusie ook 'n probleem gehad het??!?Ek ondervind hierdie magtigings proses baie onprofessioneel,aangesien my vrou vandag al met 4 verskillende mense (Amanda,Lauren,Douglas en Marinda) gepraat het, wat presies dieselfde as Jack gese het- \ek moet net die motivering van dr deurstuur
Thank you for writing to us.
Your complaint was referred to our client service department for investigation and a consultant will contact you in this regard.
Kind regards
Medihelp Customer Care
Thank you for writing to us.
Your complaint was referred to our client service department for investigation and a consultant will contact you in this regard.
Kind regards
Medihelp Customer Care
