1 reviews | Active since May 2016
Baie dankie vir julle vinnige hulp met die authorisation. Ek trek my woorde terug van vroeër vandag. Julle bly fantasties. Xx
Beste Riska123
Ek wil u graag die versekering gee dat die grond**** van Medihelp se sukses gesetel is in ons volgehoue strewe om ʼn goeie diens en bystand aan ons lede te lewer om sodoende aan hulle die gemoedsrus te bied waarop hulle geregtig is, wanneer dit die nodigste is. Aangesien ons elke dag met nuwe uitdagings gekonfronteer word, is u positiewe terugvoer waarlik ʼn inspirasie.
Ek wens u alle sterkte en ‘n spoedige herstel toe vir die voorgenome prosedure.
Vriendelike groete
Medihelp Kliëntediens
Best regards,

© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.