1 reviews | Active since Jun 2016
Tydelik opgeskort!!!!!
<p>Ek is nou so kwaad ek kan skree!!!! In Mei maand het ek teveel geld betaal aan Medihelp en het niks daarvan gehoor nie nee hoor hulle aanvaar dit net want dit is mos lekker.... Junie maand toe betaal ek kort want sekerlik moet die kredit van laas maand op my rekening lê ooooo nee nie by medihelp nie hulle alokeer die geld net waar hulle wil in ander woorde hulle maak net soos hulle smaak. Nou is my rekening tydelik opgeskort weens my tekort betaling!!! Ek dink dit is uiters swak wat as ek nou in n kar ongeluk is of iets... julle is pateeties!!!!!!!!!!! Ek gaan nou dadelik vir my n ander medies soek ,so julle is nie meer oor die diens nou is julle net in dit vir die geld let wel wat reeds betaal is en julle seker te vaak is om n joernaal op my rekening te doen aangesien julle die ekstra geld net kwansys na my spaar rekening gepos het... very nice ek het nou die R196 betaal hoor maar glo my ek gaan dit nie hier los nie .....</p>
Beste Chafer
U navraag word na Medihelp se Lidmaatskapafdeling verwys vir ondersoek en 'n konsultant sal met u in verbinding tree om u navraag te beantwoord.
Vriendelike groete
Medihelp Kliëntesorg

Die oorplasing van die krediet na u spaarrekening is gekanselleer. U ledegeldrekening toon tans ‘n nulbalans en die tydelike opskorting is gelig.
'n E-pos met 'n volledige verduideliking is aan u gestuur.
Vriendelike groete
Medihelp Kliëntediens