SR
Stephan R

1 reviews | Active since May 2019

09 May 2019, 14:28

Swakste mediese fonds in SA. Medihelp

Laas jaar het ek aansoek gedoen vir n kwotasie by medihelp ek het dit aanvaar maar voor dit in werking kon kom het ek dit skriftelik kanseleer. Na ek dit gedoen het, het hulle nogsteedsgeld probeer geld aftrek. Wys n mens net die desperaatheid van medihelp. En raai wat???? na verskeie oproepe en eposse wat ek na hulle gestuur het met die bewys laat ek dit kanseleer het, het hulle my gaan lys op die ITC. Vandag bel ek Medihelp en praat met n dame met die naam Hanelie Van Niekerk. na ek als aan haar verduidelik het kon sy my nogsteeds nie help nie en het kamstig nie die kanselasie brief wat ek al 3 keer gestuur het nie. ek het haar gevra maar wat moet ek nou doen, kan ek die brief die 4de keer vir haar stuur het sy net gese dit help nie ek sal die geld moet betaal. hahahaha waste grap. syt ook telefonies herken laat ek maar kan voortgaan om te dagvaar aangesien sy die aansoekvorm voor haar het. Los hande 1 van die swakste instansies wat ek ooit al mee gewerk het. Eks intussen oor na n regte mediese fonds toe met geen probleme nie.

0
Replies (3)
Medihelp
Medihelp's reply09 May 2019, 14:55
Official
Dear Kanon7711

Thank you for taking the time to bring your complaint to our attention. The contents have been noted and we are currently investigating the matter.
 
The complaint will be responded to by one of our consultants. 
 
 Kind regards 
 
 Medihelp Customer Care
SR
Stephan R's update13 May 2019, 11:15
Reviewer Update
Al die 9de gepost, medihelp het my die 10de reply en ek het al die nodige dokumentasie vir hulle gestuur en tot nou toe nog. NIKS. Sal elke dag n update gee oor hulle swak diens tot dit uitsorteer is.
SR
Stephan R's update15 May 2019, 15:25
Reviewer Update
Nou ja. Medihelp het reply. LMGA. hulle terugvoer in 2 amptelike briewe is dat ek sommer nou nie meer vir 1 maand nie maar sommer 2 maande se geld verantwoordelik is. Na ek al my bewyse vir hulle gestuur het van my kanselasie en en en…….. O ja en die agent wat my gehelp het werk ook kamstig nie vir hulle nie so hulle kan nie verantwoordelik wees vir haar nie. Snaaks ne, die agent verkoop hulle produk en het to hulle geskrewe op hulle dokumente maar werk nie vir hulle nie. Die is n baie baie goeie bewys van watse tipe besigheid Medihelp eintlik bedryf. Het geen idee wat in hulle eie besigheid aangaan nie. Wat vertel dit vir n mens hoe gaan hulle jou as klient teverede hou en help as hulle eie huis deurmekaar is. Eks uit my hart uit bly ek het my dienste by hulle kanseleer voor ek NOG geld verloor agv hulle!!!!!!!!!!!!