PR
Paul R

1 reviews | Active since May 2016

20 Jul 2017, 10:59

Swakste Fonds

<p>Ons het herhaaldelik probeer om ons kroniese medikasie van n vorige fond nl.Hosmed goedgekeur te kry en het nou die afgelope 2 maande niks vermag nie.dan se hulle die een ding en jy doen dit en die volgende die ander ding en jy doen dit en alles te vergeefs.</p> <p>So mense dink 10 keer voordat julle van een fonds oorgaan na Medihelp en verwag dat julle kronies goedgekeur sal word.DIT SAL BESLIS NIE GEBEUR NIE.Ons het 3 maande gewag om op die fonds te kom en het intussen tyd ons kroniese medikasie self betaal wat medihelp nadat ons na 3 maande aansoek gedoen het vir kronies ,afgekeur is.</p> <p>Al die gelde was vergeefs en die fond het beslis nie vir ons voordele ingehou nie.</p>

0
Replies (1)
Medihelp
Medihelp's reply20 Jul 2017, 13:28
Official

Beste paulryk1

Dankie vir u navraag.

U navraag word na Medihelp se Kliëntediens afdeling verwys vir ondersoek en 'n Medihelp konsultant sal binnekort met u in verbinding tree.

Vriendelike groete

Medihelp Kliëntesorg

Best regards,