1 reviews | Active since May 2019
Swak mediese fondse
Ek wil my teleurstelling uitspreek oor die mediese fondse ek verstaan dat hulle mediese geskiedenis aanvra, maar my vraag is kan dit nie gedoen word sodra julle 'n nuwe lid verwerf nie. Nou sit 'n patient by die hospitaal moet 'n nood operasie kry maar julle is gepla om 'n mediese ver**** te kry vandat die ***** geskiet is tot die dag van ouderdom en intussen kan die patient maar doodgaan, solank julle net julle geld kry is julle gelukkig en wie sal nou worry om 'n diens te lewer.
Ek dink dis uiters swak van al die fondse om so te werk, mens kan nie wag tot daar 'n noodgeval of amper dood is en dan wil wakker skrik en mediese geskiedenis aanvra nie dis nie asof dit binne 2minute gedoen kan word nie.
Uiters uiters swak ek dink regtig daar moet bietjie aandag rondom dit gegee word en beter beplanning moet gedoen word of beteken 'n lewe vir julle niks nie maar die maandelikse paaiement wel ???????
Dankie dat u hierdie klagte onder ons aandag gebring het.
U word vriendelike versoek om Medihelp van u lidmaatskapnommer of die hooflid se identiteitsnommer te voorsien.
Met ontvangs van hierdie inligting sal u navraag verder ondersoek word.
Vriendelike groete
Medihelp Klientesorg