CV
C V
1 reviews | Active since Nov 2020
12 Feb 2026, 11:34
SWAK KOMMUNIKASIE DEUR MEDIHELP
Die swakste kommunikasie van die CARE program van Medihelp
Hulle kan slegs telefonies kommunikeer en nie skriftelik
En jy word randomly deur die stelsel uitgekies vir die program al het jy chroniese toestande kan jy nie self hierby aansluit nie
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Medihelp's replyOfficial
12 Feb 2026, 14:01Beste CV
Dankie vir u navraag.
Een van ons konsultante sal die navraag ondersoek en terugvoer verskaf.
Vriendelike groete
Medihelp Kliëntesorg
Dankie vir u navraag.
Een van ons konsultante sal die navraag ondersoek en terugvoer verskaf.
Vriendelike groete
Medihelp Kliëntesorg
Medihelp's reply12 Feb 2026, 14:01
Official
Beste CV