EB
Elmana B

1 reviews | Active since Jul 2011

01 Apr 2016, 13:03

Swak diens met nuwe lidmaatskap aansoek

Ek het vroeer in Maart maand aansoek gedoen vir my eie lidmaatskap (om 'n hooflid te wees). Ek is tans 'n afhanklike op my man se medies by Medihelp. Ek het die nodige vorms en informasie deurgestuur en elke keer moes ek oproepe maak om op te volg aangesien ek nie terugvoer kry nie. Op 29/3/2016 het ek weer ges***el en met Michelle gepraat en sodoende my lidmaatskap voorwaarde getekende vorm deur ge-email. Sy het bevestig dat my dekking op 1 April 2016 begin, maar tot op hede het ek GEEN confirmation nie. Ek het nou weer probeer bel,maar vir 15min aangehou en toe maar neergesit. Medihelp moet asseblief die nuwe aansoek kanselleer en my as afhanklike op my man se fonds hou. Moet asseblief nie my as afhanklike afhaal nie!!!?? Ek stel nie meer belang om op my eie fonds hooflid te wees nie!!! Ek sal spoedige terugvoer waardeer! BAIE ONGELUKKIG!!!!!

0
Replies (1)
Medihelp
Medihelp's reply01 Apr 2016, 13:49
Official
Hello elmanabroden,

Thank you for taking the time to bring your complaint to our attention. The contents have been noted and we are currently investigating the matter.

The complaint will be responded to by one of our consultants.

Kind regards

Medihelp Customer Care