JVdl
Johan Van der linde
1 reviews | Active since Jun 2021
13 Jan 2023, 21:11
Swak
Vir die afgelope tien jaar kon ek na 'n spesialiste gaan vir vnv voordeel. Vir ultrasound op hart. Nou verlaag na stress ekg. Het hulle my hele lewe betaal en nou wat ek hulle nodig het, werk hulle my deur die ore. SWAK
Helpful (0)
Replies (4)0
Replies (4)JVdl
Johan Van der linde's updateReviewer Update
14 Jan 2023, 07:14Vmv voordele
JVdl
Johan Van der linde's update14 Jan 2023, 07:14
Reviewer Update
Vmv voordele
Medihelp's replyOfficial
16 Jan 2023, 08:45Beste Johan V
Dankie vir u navraag. U navraag word na Medihelp se Kliëntediens afdeling verwys vir ondersoek en 'n Medihelp konsultant sal binnekort met u in verbinding tree.
Vriendelike groete
Medihelp Kliëntesorg

Medihelp's reply16 Jan 2023, 08:45
Official
Beste Johan V
Dankie vir u navraag. U navraag word na Medihelp se Kliëntediens afdeling verwys vir ondersoek en 'n Medihelp konsultant sal binnekort met u in verbinding tree.
Vriendelike groete
Medihelp Kliëntesorg
Dankie vir u navraag. U navraag word na Medihelp se Kliëntediens afdeling verwys vir ondersoek en 'n Medihelp konsultant sal binnekort met u in verbinding tree.
Vriendelike groete
Medihelp Kliëntesorg
JVdl
Johan Van der linde's updateReviewer Update
16 Jan 2023, 09:06Goeie dag, ek het weer vandag Medihelp se Vmv afdeling ges***el.
Was onsuksesvol in my poging om 'n verduideliking te vind, wat die rede is dat my voordeel met meer as die helfte verminder is.

Johan Van der linde's update16 Jan 2023, 09:06
Reviewer Update
Goeie dag, ek het weer vandag Medihelp se Vmv afdeling ges***el.
Was onsuksesvol in my poging om 'n verduideliking te vind, wat die rede is dat my voordeel met meer as die helfte verminder is.
Was onsuksesvol in my poging om 'n verduideliking te vind, wat die rede is dat my voordeel met meer as die helfte verminder is.
Medihelp's replyOfficial
16 Jan 2023, 09:29Beste Johan V
Medihelp sal u van die nodige terugvoer voorsien sodra die ondersoek afgehandel is.
Vriendelike groete
Medihelp Kliëntesorg
Medihelp sal u van die nodige terugvoer voorsien sodra die ondersoek afgehandel is.
Vriendelike groete
Medihelp Kliëntesorg
Medihelp's reply16 Jan 2023, 09:29