1 reviews | Active since Jun 2014
Rekening on van pas.
My ouers nou al amper 38 jaar by Medihelp en het groot geword met die PUIK skema. Ek is wel BAIE BAIE ontevrede met hulle rekening wat aan my verskaf is.

Ek het met Jooey Deysel gekorrispondeer van Feb 2015.

Nadat ek die kanselasie telefonies gedoen het (nie geweet dit moet skriftelik gedoen word nie) het hulle bly tariewe bysit. Daar was gese dat ek wel verantwoordelik gehou gaan word en dat dit skriftelik moes wees.

Nadat ooreengekom is dat daar net R300.00 betaling kon gedoen word (aangesien ek by nuwe werk begin, omdat vorige werkgewer nie optyd betaal nie) is daar 'n email gestuur dat dit wel nie aanvaar word nie, maar in 2e punt dat dit weer op die spesifieke dag betaal word.

Daar was ook gese al betaal ek dit (per telefonies met joey) dat die rente gaan aanhou en ek bedrag van R600-00 per maand MOET Betaal. As 'n persoon nie die geld het nie hoe dan. Ek het reeling gemaak.

Ek het toe betaling gemaak maar dit bly op gaan.

Ek wil asb nie verder met Joey komminikeer nie en wel met Mnr. Johan Rheerder indien hy nog MD is. EK is wel net 1keer 'n week in pretoria en al kan ek 'n afspraak kry om saak te verduidelik.

Ek kan nie kar lening kry deur die ongepasheid ni
Dankie dat u hierdie aangeleentheid onder ons aandag gebring het.
Ons sal u navraag ondersoek en u van die nodige terugvoer voorsien.
Vriendelike groete
Medihelp Klientesorg
Dankie dat u hierdie aangeleentheid onder ons aandag gebring het.
Ons sal u navraag ondersoek en u van die nodige terugvoer voorsien.
Vriendelike groete
Medihelp Klientesorg