1 reviews | Active since May 2016
RAADPLEEG EERS SKRIFTELIK DIE FONDS

Ek verwag nie dat medihelp na my toe moet terug kom nie.Hulle sal ook nie.

Hulle is net besig om tyd te mors en die fonds uit te tap.Toe ons aansluit het die verteenwoordiger net in die aansoek gese wat se kroniese medikasie ons gebruik SODAT ONS KAN AANGAAN MET MEDIKASIE.

Niks is vir ons gese dat ons van vooraf dokters ondersoeke en bloedtoetse moet ondergaan om die kroniese medikasie te kry nie.Toe die premies begin betaal word het ek gevra wat nou van ons kroniese medikasie.LW.Hulle het nie terug gekom toe ons aansoek vir dit gedoen het nie en moes ons gevra het.Hulle stuurr vir ons weer vorms waarin ons die ver**** deur n dr. voltooi moes word.Dit is gedoen en niks van die skema gehoor nie.Weereens is n aanmaning gestuur en nou kom hulle terug met regtig n klomp snert voordat hulle dit moonlik sal goekeur.

Dit wil voorkom of ons van vooraf alles oor moet doen soos bloedterloops die stent oor te laat insit en die medikasie wat ek moet en is verplig om dit te gebruik tot einde September toetse en weer die stent moet vervang om die kroniese medikasie te kry.Wat beteken so n mediese fonds.Dit beteken absuluut niks en hulle is nie daar vir jou welsyn nie.Inteendeel het ek nou klieniek toe gegaan en met die selfde vorms wat hulle van die dokter gekry het die kroniese medikasie van kliniek ontvang.JA NOU SAL GEVRA WORD HOEKOM MOET EK KLA,EK HET MOS die medikasie.Nou hoekom moet ek dan die fonds ,lidmaatskap betaal as hulle verwag dat al die toetse oorgedoen moet word.Hulle Medihelp is besig om die fonds uit te put dit is hoekom premies opgaan,onodige redtape.Hoekom kan die staat op vorige dokters briewe en voorskrifte die kroniese medikasie goedkeur terwyl Medihelp al die toetse oor wil laat doen.

Regtig mense dink 2 keer voor julle vir sulke belagligheid gevang word.

Beste paulryk1
Dankie vir u navraag.
U navraag word na Medihelp se Kliëntediens afdeling verwys vir ondersoek en 'n Medihelp konsultant sal binnekort met u in verbinding tree.
Vriendelike groete
Medihelp Kliëntesorg
Beste paulryk1
Dankie vir u navraag.
U navraag word na Medihelp se Kliëntediens afdeling verwys vir ondersoek en 'n Medihelp konsultant sal binnekort met u in verbinding tree.
Vriendelike groete
Medihelp Kliëntesorg