YL
Yolanda L
1 reviews | Active since Apr 2021
06 Apr 2021, 18:26
patetiese diens
mense dink asb 2 keer voor jy n lid van medihelp word. hulle het patetiese diens
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Medihelp's replyOfficial
07 Apr 2021, 08:47Beste Yolanda L
Kennis word geneem van u opmerking rakende Medihelp se diens.
Ek wil u graag verseker dat Medihelp 'n hoë premie plaas op effektiewe dienslewering en kommunikasie met al ons lede en poog om deurentyd diens van hoogstaande gehalte te lewer.
U onafgehandelde navraag oor 'n eis word tans ondersoek en 'n Medihelp konsultant sal binnekort aan u terugvoer verskaf hieroor.
Vriendelike groete
Medihelp Kliëntesorg

Medihelp's reply07 Apr 2021, 08:47
Official
Beste Yolanda L