SK
Stefan K

1 reviews | Active since Apr 2019

09 Nov 2021, 07:42

Ontevrede

Ons is getroue lede van Medihelp en die diens was die meeste van die tyd aanvaarbaar gewees tot onlangs toe. My vrou hanteer enige lidmaatskap issues en moes n paar weke terug navraag doen omtrent onderbrekende inligting op ons staat om n eis te kan indien op ons Gap Cover. Spyt om te sê dat na vele frustrerende oproepe na verskeie persone en baie bloedruk pille sit ons nogsteeds hande in die hare met geen positiewe uitkoms nie. Wat moet mens nog doen om gehulpe te word met ons probleem. Dit help nie meer om te s***el nie want almal is simpatiekerig maar daar word absoluut niks aan ons probleem gedoen nie. Ek vertrou dat hierdie skrywe by iemand sal uitkom wat iets omtrent hierdie saak sal kan doen.

0
Replies (1)
Medihelp
Medihelp's reply09 Nov 2021, 08:21
Official
Beste Stefan

Dankie vir u navraag. U navraag word na Medihelp se Kliëntediens afdeling verwys vir ondersoek en 'n Medihelp konsultant sal binnekort met u in verbinding tree.
 
 Vriendelike groete
 
 Medihelp Kliëntesorg