PR
Paul R

1 reviews | Active since May 2016

17 Sept 2017, 09:32

NO COMEBACK POOR SERVICE

As ek enige come back wil kry van medihelp moet ek na Hallo Peter. com toe gaan want hulle enquires hanteer niks.Alles moet gerig word na enquires en dan stuur die rekenaar vir jou n klomp snert. Soos ek mymedies gekanselleer het met hulle patetiese antwoorde. Hulle het die 1 September weer my medies afgetrek en toe gese sodra hulle die premie gekry het sal hulle dit terug betaal.ek het n babstaat vir hulle gestuur waar die premie uit my rekening is op die 1 September en tot nou toe die 17 September is nog geen terug betaling gedoen nie. want die enquires weet nie hoe om dit te hanteer nie want die rekenaar is nie geprogrameer om dit te doen nie. DIT IS HOE JY SUKKEL MET MEDIHELP WANT DAAR IS NIEMAND PERSOONLIK WAT DIT OPVOLG NIE EN KRY JY N KLOMP SNERT ANTWOORDE TERUG VAN N REKENAAR.

0
Replies (1)
Medihelp
Medihelp's reply18 Sept 2017, 07:17
Official

Beste paulryk

Baie dankie dat u die tyd afgestaan het om u klagte onder ons aandag te bring.

Die klagte word na Medihelp se Lidmaatskap afdeling verwys vir ondersoek en 'n Medihelp konsultant sal binnekort met u in verbinding tree.

Vriendelike groete

Medihelp Kliëntesorg

Best regards,