1 reviews | Active since Mar 2009
Medihelp staak kroniese medikasie
Ek gebruik 5 Mg Crestor vir hoe cholestrol. Ek drink een ELKE dag om dit onder beheer te hou. Ek was gedurende die jaar by n kardioloog wat bevind het dat dit steeds te hoog is en dat ek 10 mg moet drink. Ek was nie bewus dat hy of my GP aansoek gedoen het dat ek moet opgradeer na die 10 mg nie en het aangehou met die 5 mg. Volgens my apteker (Clubview apteek) het hy dit probeer eis (die 5 mg) en elke keer gehoor daar is nie fondse nie. Ek gebruik ook n Asma pomp wat ek so min as moontlik probeer gebruik omdat dit so duur is. Nou het ons n SMS van Medihelp gekry wat se omdat ek vir 6 maande nie Crestor geeeis het nie moet ek weer toetse laat doen en heraansoek doen. Hierdie gedrag is dalk die rede hoekom die mediese fonds so duur is. Ek probeer my besoek aan drs en toeste beperk...maar hier forseer julle dit nou. Die asma pompie is in Sept geeei (generiese Fox air) en die Crestor betaal ek self omdat julle se dis uitgeput. Ek gaan nie toetse laat doen nie en versoek Medihelp vriendelik om my te laat weet dat Crestor terug op Kroniese medikasie is, en my laat weet watter een nou die goedgekeurde een is 10 mg of 5 mg,.
Thank you for taking the time to bring your complaint to our attention. The contents have been noted and we are currently investigating the matter.
The complaint will be responded to by one of our consultants.
Kind regards
Medihelp Customer Care
Thank you for taking the time to bring your complaint to our attention. The contents have been noted and we are currently investigating the matter.
The complaint will be responded to by one of our consultants.
Kind regards
Medihelp Customer Care
