QH
Quinton Henry-Taylor

1 reviews | Active since Feb 2015

28 Dec 2015, 23:01

MediHelp - Rekening Afdelih

Ek \post"hierdie klagte namens 'n vriend. Sy het in 2010 'n mediese fonds uitgeneem by julle maar op dieselfde dag wat medies uitgeneem is gekanseleer agv onreelmatighede met die finansiele makelaar briewe was gestuur na julle maar later met tyd het sy dagvaarding gekry van julle prokureurs. kan iemand my assisteer in hierdie saak asb? want dit is belaglik om te verwag iemand moet iets betaal wat hulle nooit gehad en gebruik het nie. """

0
Replies (1)
Medihelp
Medihelp's reply04 Jan 2016, 08:13
Official
Hello QuintonHenry,

Dankie dat u hierdie aangeleentheid onder ons aandag gebring het.

Ten einde Medihelp in staat te stel om u klagte te ondersoek, word u versoek om die Skema van u vriend se Medihelp lidmaatskapnommer te voorsien. Indien u nie oor sodanige inligting beskik nie, word u versoek om Medihelp van die volgende inligting te voorsien:

- Volle naam en van van die lid;
- Identiteitsnommer; en
- ****akbesonderhede van die lid.

Vriendelike groete

Medihelp Klientesorg