AP
ANNATJIE P

1 reviews | Active since Oct 2014

07 Jan 2020, 07:17

Medihelp Medical aid non-payment

I recently had to get major back surgery. The specialist confirmed that it was a PMB condition since I could not walk drive or go to work anymore and was in severe pain permanently. I had a bad fall 2 years ago and broke my ankle which could have been partially the cause of this damage but unfortunately it can not be proven now. He submitted a quotation to Medihelp and also stated that it was part of the procedure that I will have to get a health essential functional prosthesis and that it is a integral part of the operation. Firstly Medihelp did not want to approve the operation as a PMB and I had to make a co-payment of R11 100,00. They also did not advise that the prosthesis which cost R7350 will not be covered. In the rules it states that health essential functional prosthesis covered up to R21 900.00. Without this the operation can not be a success Medihelp!!! Then I have problem with the aftercare section. Medihelp only covers physiotherapy for 30 days after discharge. Normally therapy can only start after the 2 weeks which means that you only have 2 weeks cover. 2 years ago I broke my ankle. I was discharged in about 3 days but had a cast on which was only take off 4 weeks after discharge. Nobody can get physiotherapy with a cast on their leg. I find this whole service and non payment totally unacceptable and is extremely disappointed in medihelp. I have been with them for many years and never had this type of problem with them.

0
Replies (4)
Medihelp
Medihelp's reply07 Jan 2020, 12:01
Official
Dear Annatjie P

Your complaint is being investigated and feedback will be provided as soon as possible.
  
 Kind regards 
  
 Medihelp Customer Care


AP
ANNATJIE P's update11 Jan 2020, 12:01
Reviewer Update
I also want to mention when i had to find a surgeon i was told to look on the service providers list and Phone all 12 orthopedic surgeons since they could not tell me Who do backs. I did That and Only 3 on the list did back ops of which Only 1 dr came back to me. Aferwards i found out That although hê is on the list of service providers hê diesnt have a contra t with medihelp and i had to pay hom an additional r8200
AP
ANNATJIE P's update15 Jan 2020, 07:55
Reviewer Update
I am still waiting for any action to your reply.
AP
ANNATJIE P's update15 Jan 2020, 11:24
Reviewer Update
Beste mev Du Plessis Medihelp se onderstaande e-pos en die Hello Peter navraag op 7 Januarie 2020 verwys. Hierdie was ʼn beplande prosedure en die hospitalisasie magtiging is alreeds by Medihelp versoek op 26 November 2019. Neem kennis dat dit wel ‘n VMV geval was. Ek kon omtrent nie meer loop, sit, staan, werk toe gaan of bestuur nie, was in baie erge pyn kon basies net lê en is dit die rede hoekom die spesialis dit ook as VMV gekodeer het. Die feit dat ek nie op 26 November 2019 opgeneem is nie is toe te skryf aan die dat na die operasie ek niks vir myself sou kon doen nie en konstante hulp en bystand benodig het. Die enigeste persoon wat dit aan my kon bied was nie beskikbaar voor 6 Desember nie. Medihelp het die dienste gelewer vir u rugoperasie in Desember 2019 vir voorgeskrewe minimum voordele (VMV), ondersoek en die uitkoms is soos volg: · Op die aangehegte hospitaal skedule het die skema aan u en die diensvers****** bevestig dat ʼn koderings validasie gedoen is. Die volgende was aan u en die diensvers****** gekommunikeer voordat die prosedure uitgevoer is. · Die vooraf opname was 5 Desember 2019 na 12:00 vir die operasie wat op 6 Desember 2019 goedgekeur is. · Item kode 0931, 0946, 0962, 0507, 0948, 5760 en 5761 vir dr F. Theron (PR ***) is teen Medihelp-tarief goedgekeur. · Item kode 2940 en 2831 is nie gemagtig nie omdat Medihelp nie hierdie items befonds wanneer dit saam met item kode 5760 en 5761 gehef word nie. · Hierdie geval kwalifiseer nie vir VMV-voordele nie, daarom is die lid aanspreeklik vir die prosedure spesifieke bybetaling van R11 100,00. · Die “Amayeza” kwotasie van R21 900,00 word teen Medikredit nappi tarief betaal. Hierdie is die diens gelewer deur HC human en is die funksionele prostese. · Medihelp streef nie daarna om voorskriftelik te wees oor die fooi wat enige gesondheidsorg vers****** hef nie. Die behandelende spesialis kan steeds ʼn rekening aan die lid verskaf vir die prosedure kodes wat nie deur Medihelp goedgekeur is nie. · Medihelp sal eise vergoed in ooreenstemming met die beskikbare Medihelp-protokolle, skema-reëls, beskikbare opsie voordele en inligting aan ons verskaf. · Let daarop dat die beskikbare inligting nie voldoen aan die kriteria vir VMV nie. Neem kennis dat dit wel ‘n VMV geval was. Ek kon omtrent nie meer loop, sit, staan, werk toe gaan of bestuur nie en is dit die rede hoekom die spesialis dit ook as VMV gekodeer het. Die feit dat ek nie dadelik opgeneem is nie is toe te skryf aan die dat na die operasie ek niks vir myself sou kon doen nie en konstante hulp en bystand benodig het. Die enigeste persoon wat dit aan my kon bied was nie beskikbaar voor 6 Desember nie. Die internis konsulteer gewoonlik met die pasiënt voor so ʼn groot operasie, en Medihelp kan geen informasie ****r dat dit ʼn noodgeval was, of dat enige iets onstabiel was nie, en lyk dit soos ʼn normale ondersoek voor ʼn groot operasie. Die internis het u voor die operasie ondersoek op 2 Desember 2019, en skematarief voordele geld vir dienste gelewer deur dr LL Hardy (PR ***) op 5 Desember 2019. Die internis het my ondersoek om rede ek reeds hart probleme het en ook ‘n diabeet is. Sou julle haar ****ak sal sy ook bevestig dat in baie erge pyn was en amper glad nie kon beweeg nie. Die dienste gelewer deur mnr HC Human (PR ***) op 6 Desember 2019 kwalifiseer nie vir VMV vir item kode 99021 en 99060 nie, en dus geld Medihelp reëls en limiete. Op u voordele-opsie Prime 1 netwerk hospitaalplan het u nie ʼn limiet vir toestelle beskikbaar nie. Die skema het die dienste korrek met boodskap kode 009 verwerp: geen voordele; uitsluiting in terme van voordele-opsie. Hierdie is die Amayeza diens die funksionele prosetese waarsonder ek nie die operasie sou kon kry nie Die dienste gelewer deur dr JW Germishuys (PR ***) korreleer wel met die spesialis wat u opgeneem het, maar kwalifiseer dit nie vir VMV befondsing nie. Volgens Medihelp is die behandeling van enige toestand die domein van die behandelende spesialis en die ingeligte pasiënt. Die skema respekteer hierdie verhouding en enige besluite wat ons neem is bloot ʼn befondsingsbesluit. Let daarop dat voordele te alle tye deur Medihelp toegestaan word binne die raamwerk van die Reëls van die Skema. Met die bogenoemde uitkoms bly die uitstaande dienste u verantwoordelikheid vir betaling aan die betrokke diensvers******s.