HB
Hennie B
1 reviews | Active since Apr 2019
20 Feb 2024, 20:52
Medihelp het nie meer my vertroue nie.
Ek is langer as 20 jaar 'n lid van Medihelp. Die eerste 20 jaar het dit goed gegaan. Dit is nie meer die geval nie. My vrou het 2 jaar terug 'n knie vervang, wat nou los gekom het. Medihelp het wel die prosdure goed gekeer, maar hulle sal net R24000.00 betaal en ek moet dan R140000.00 bybetaal.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Medihelp's replyOfficial
21 Feb 2024, 07:01Beste Hennie B
Dankie vir u navraag. U navraag word na Medihelp se Kliëntediens afdeling verwys vir ondersoek en 'n Medihelp konsultant sal binnekort met u in verbinding tree.
Vriendelike groete
Medihelp Kliëntesorg

Medihelp's reply21 Feb 2024, 07:01
Official
Beste Hennie B