BG
BASIL G

1 reviews | Active since Feb 2014

06 Sept 2022, 13:33

MEDIHELP HELP WERKLIK!!!

My lidmaatskap by Medihelp is tydelik verbeur deur my nalatigheid wat tot gevolg gehad het dat 'n baie groot rekening weens die verbeurtverklaring nie betaal is nie. Ek wil egter nou langs hierdie weg almal by Medihelp wat by die besluit om die rekening wel te betaal betrokke was, hartlik bedank. Dit was 'n reuse verligting aangesien die groot bedrag baie swaar op ons finansies sou gerus!!!

0
Replies (1)
Medihelp
Medihelp's reply07 Sept 2022, 11:40
Official
Beste Basil D
 Dit is altyd verblydend om positiewe terugvoer van lede te ontvang en Medihelp is bevoorreg om u as deel van ons familie te hê. Medihelp se volgehoue pogings om uitstekende diens en bystand aan ons lede te lewer; en gemoedsrus te bied wanneer dit die nodigste is, vorm die grond**** van Medihelp se sukses.  Medihelp wil u verseker van ons volgehoue ondersteuning en uitstekende diens in die toekoms. 
Vriendelike groete 

Medihelp Kliëntesorg

Best regards,