BN
Belinda N

1 reviews | Active since Jun 2013

19 Jun 2015, 12:11

Medihelp claiming money the paid out to 2014

Laas jaar het ek my seuntjie gevat na 'n opvoedkundige sielkundige toe, ek het al die eise in gestuur Medihelp toe en hulle het betaal, nou 'n jaar later word daar gese die eise moes nooit goed gekeur geword het nie en hulle soek nou die R3400 terug van my af. Maar volgens my skema word daar wel vir 'n opvoedkundige sielkundige betaal, en dit was uit my spaar plan uit betaal. Ek het al 'n hele paar emails gestuur en gevra vir 'n naam en nr van iemand met wie ek kan praat, maar ek het nog nie iets terug gehoor nie, Kry net briewe om te se ek moet die R3400 betaal wat ek hulle skuld.<br>

0
Replies (1)
Medihelp
Medihelp's reply19 Jun 2015, 14:28
Official
Hello belinda22,

Dankie vir u navraag.

U navraag word na die relevante afdeling verwys vir ondersoek en 'n konsultant sal u s***el.

Vriendelike groete

Medihelp Klientesorg