QH
Quinton Henry-Taylor

1 reviews | Active since Feb 2015

11 Nov 2015, 07:56

Magtiging vir Operasie

Ons probeer magtiging kry vir my pa se operasie wat hy moes ondergaan en op die oomblik vat die authorisations deel hulle tyd kan iemand asb help?

0
Replies (1)
Medihelp
Medihelp's reply11 Nov 2015, 08:12
Official
Hello QHenryTaylor,

Dankie vir u navraag.

U word vriendelik versoek om Medihelp van u pa se lidmaatskapbesonderhede (naam van lid, lidnommer of identiteitsnommer) te voorsien, ten einde die Skema in staat te stel om aandag aan u versoek te gee.

Vriendelike groete

Medihelp Klientediens