1 reviews | Active since Feb 2015
Lucille Rudman (Beste Finansiele Makelaar) (MediHelp)

Geagte MediHelp

Vannaand se review gaan aan die beste finansiele adviseur van MediHelp (Lucille Rudman) EK moet vannaand van die geleentheid gebruik maak om my dankbaarheid te spreek oor haar uitstekende diens die afgelope maand! Sy is voorwaar een van die staatmakers en as daar 'n nominee was vir beste adviseur sal sy beslis los hande gewen het!

Hou haar gerus in julle span en ek is dan seker ek sal vir altyd by MediHelp wees!

Vriendelike Groete

Quinton Henry-Taylor

Beste QuintonHenry
Baie dankie dat u tyd afgestaan het om hierdie pragtige kompliment te plaas.
Ons bekwame personeel is een van ons belangrikste bates en onderskei ons van ander mediese skemas in die bedryf. Die goeie indruk wat Lucille se diens op u gemaak het, is net nog ’n bewys daarvan.
Ons sal toesien dat u kompliment aan haar en haar bestuurder oorgedra word, sodat sy die erkenning kry wat haar toekom.
Ons sien uit na verdere positiewe interaksie met u in die toekoms!
Vriendelike groete
Medihelp Kliëntesorg