EB
Elmana B

1 reviews | Active since Jul 2011

27 Sept 2017, 11:27

Eis vir MR nie betaa nie

My man was vir n MR. Daar was vooraf magtiging gereel, maar die staat het teruggekom en gese Medihelo het dit nie betaal nie. Die fout was blykbaar aan Medihelp se kant aangesien ek met n dame gepraat het wat dit bevestog het. Nou wil Medihelp se ons skuld hulle geld!!!! Fis absurd!! Ek sal geensins Medihelp aanbeveel nie - oor die jare (nadat ons 7 jaar by hul was) het die diens net afgeneem!!! Pateties wat eise aanbetref!

0
Replies (1)
Medihelp
Medihelp's reply27 Sept 2017, 14:12
Official

Beste elmanabroden

Dankie vir u navraag. Die navraag word na Medihelp se Kliëntediens afdeling verwys vir ondersoek en 'n Medihelp konsultant sal binnekort met u in verbinding tree.

Vriendelike groete

Medihelp Kliëntesorg