MP
Marinda P

1 reviews | Active since Mar 2010

04 Jul 2019, 08:47

Debiet Order gedoen nie op die regte datum

My ooreenkoms met medihelp is om die laaste dag van die maand die aftrek order te doen. Junie maand is dit sommer al 25 Junie afgetrek waarna ek nie genoeg fondse in my rekening gehad het. R61 fooie is deur my bank afgetrek.

Ek voel dit is Medihelp se skuld en moet daai R61 van my paaiement afgetrek word. Anders is julle baie oneties want julle kom nie die ooreenkoms na nie

0
Replies (1)
Medihelp
Medihelp's reply04 Jul 2019, 11:07
Official
Dear pretoriusm

Thank you for taking the time to bring your complaint to our attention. The contents have been noted and we are currently investigating the matter.
 
 The complaint will be responded to by one of our consultants. 
 
 Kind regards 
 
 Medihelp Customer Care